Die
Grafsteensangers reis rond en tree by
baie plekke op. By kunstefeeste soos Aardklop,
die Kleinkaroo Nasionale Kunstefees (KNNK),
Ukkasie in Londen, konserte in teaters,
by landboufeeste en in kerk- en skoolsale
dwarsdeur die land.
Orals
is daar wonderlike mense. Orals is daar
baie lekkerte - ook af van die verhoog
af. Kyk saam na ons na sommige van ons
agter-die-skerms-foto's, op die lys hieronder.
Of kies sommer die eerste foto op die
lys hieronder en hou aan om telkens op
die foto te kliek - dit sal jou by al
die foto's uitbring.