Luister na die liedjie
 

BOERESEUN
Danie Bosman
Gallo


Vader is dood
Ons in in nood
Hier op ons plasie alleen
Dit breek my hart, maar in my smart
Is jy nog steeds my steun!

Boereseun, Boereseun
Rus my Seun
Lankal voor dagbreek
Is jy op die land
Jy voel jou rug breek,
daar's sweet aan jou hand

Boereseun, Boereseun
Ons moet maar sukkel my Seun!
Jy kry min sakgeld, jy's Moeder se held!
Boereseun, Boereseun!

 
Daar is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders meet ons jou!