Luister na 'n uittreksel van die liedjie

LIED VAN DIE DUIF A
R Rogers - CC

Koe-koe, koe-koe Buri
Koe koe loe-loe li dee……

Hoor hoe sing die voëltjies weer
Hul sing van liefde, van liefde o so teer

Koe-koe, koe-koe
Koe koe loe-loe li dee……

Hy sing vanuit 'n hoë troon
Van tak tot boomtop
'n mooi-klank in elke droom

Koe-koe, koe-koe
Koe koe loe-loe li dee……

Hoor hoe sing die voëltjies weer
Hul sing van liefde,
Van liefde o so teer

Koe-koe, koe-koe
Koe koe loe-loe li dee……
Koe koe koe koe

Koe koe ……………

 
Daar is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders meet ons jou!