Luister na 'n uittreksel van die liedjie
 

LET ME CALL YOU SWEETHEART
Friedmann / Whitson - Shawnee Press Inc. (ED and H)


Let me call you sweetheart, I'm in love with you.
Let me hear you whisper that you love me too.
Keep the love light glowing
In your eyes so blue
Let me call you sweetheart
I'm in love with you!

Laat my noem jou Soetlief, ek's verlief op jou
Laat my hoor jy fluister, dat jy van my hou!
Hou die liefde brandend
In jou oŽ so blou
Laat my noem jou Soetlief
Ek's verlief op jou!

Laat my noem jou Soetlief
Ek's verlief op jou!


 
Daar is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders meet ons jou!