Luister na 'n uittreksel van die liedjie

TRANE OP MY KUSSING E
Die Strydom broers en Susara Strydom
Gallo

Ek hoooooor jou stem... Ek hoor jou stehem
Wat roep na my... Wat roep na myyy
Wat roep na my
Wat roep na my….y
O waar is jy... O waar is jy..y
Ek sien nie die lig... Ek sien nie die lig
In jou oe so blou... In jou oe so blou
Terwyl my hart steeds bloei vir jou

Koor:
My liefde probeer ek in stilte smoor
Maar my gebroke hart
Gee geen gehoor
So my lief totdat ons weer ontmoet
Totdat ons eendag weer ontmoet

Jy's so stil... Jy's so stil
En almal slaap... En almal slaap
Trane op my kussing... Trane op my kussing
Wat my oe verlaat... Wat my oe verlaat
Net soos die blomme... Net soos die blomme
Smag na die reen... Smag na die reen
So smag my hart na jou alleen(saam)

Koor

 
Daar is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders meet ons jou!