Luister na die liedjie
 

DIE TREIN NA PRETORIA
Doc Walsh
Gallo

Dit het gebeur op die trein na Pretoria
Die weer was bitterlik koud
Innie hoekie sit 'n meisie
Sy lyk vir my skaam en benoud

Die kondukteur, die vra vir haar kaartjie
Sy sÍ sy't nie geld om een te koop,
maar ek moet nou gaan na Pretoria
Al moet ek ook daarnatoe loop.

My moeder die lÍ daar op sterwe
en ek is haar enigste kind
En ek moet nou gaan na Pretoria
As ek haar nog lewend wil vind.

Die kondukteur die neem toe haar handjie
Daar's 'n traan in sy een linkeroog
Jy kan ry met my na Pretoria
Al moet ek jou kaartjie betaal!

In die kerkhof daar in Pretoria
Is daar 'n nuwe hopie grond
Onder daardie hopie lÍ begrawe
'n Droewige kindjie se moeder

Die kondukteur die neem weer haar handjie
Toe hy sien hoe die kleine meisie ly.
"Ek het nie eens 'n kind nie
En nou kan jy maar by my bly!"

 
Daar is kopiereg op die kiekies, woorde, wysies en prentjies van hierdie whepsaait. Jy moet vra voordat jy dit misbruik of verkoop, anders meet ons jou!